Modulekode | RAD 470 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Diagnostiese beelding 370/470 is 'n tweejaar kursus wat gedurende die 3e en 4e jaar van die BChD program aangebied word. Dit handel oor alle aspekte van radiografiese beelding van die maksillofasiale gebied wat relevant is vir 'n Tandarts. Diagnostiese beelding 370 word tydens BChD III aangebied en is 'n bevorderings kursus. Diagnostiese beelding 470 is 'n eksamen kursus wat tydens BChD IV aangebied word. Die doel van Diagnostiese beelding 470 is: - Om die onderrig en eksaminering van Diagnostiese beelding 370/470 te formaliseer. - Om te sertifiseer dat studente die kennis wat in Diagnostiese beelding 370 verkry is, in kliniese en praktiese situasies van Diagnostiese beelding kan toepas. - Om te sertifiseer dat studente professioneel optree tydens kliniese situasies in Diagnostiese beelding. |
Modulekrediete | 13.00 |
Programme | |
Voorvereistes | GNK 388,MDB 370,TGG 370,FSG 370,FAR 370,GPS 370,TBW 370,ODO 370,PDL 370,ORD 370,OFC 370,TK 370,RAD 370 |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Mondpatologie en Mondbiologie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App